Modulekode | NPW 410 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Verwerking van vloeimetaal en plaatmetaal. Sweisprosesse. Oppervlakbehandeling en hardbekleding. Verwerking vir bestandheid teen vermoeidheid. Metallurgie van sweising, en die hitte-invloedsone. Sweising van koolstofstale, gietysters en nie-ysterlegerings. Metallurgie en sweising van roesvrystale. Sweiskodes, spesifikasies en gehalteversekering. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | (NMC 312) en (NMM 320) |
Kontaktyd | 2 praktiese sessies per week, 4 lesing per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Materiaalkunde en Metallurgies |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App